Total: R0,00


Ena Murray - Tromme van Onheil

Ena Murray - Tromme van Onheil

R55,00

Tromme van Onheil sal elke bewonderaar van Ena Murray meer as tevrede stel.

  • Availability Out Of Stock
  • Shipping Shipping options available
  • Share on
SEND ENQUIRY
Product Description
Tromme van Onheil - Deur die skemer van 'n reënwoud in Papoea Nieu-Guinee stap 'n groepie mense moeisaam voort, terwyl doodsgevaar hulle elke oomblik omring.
Langs vreemde weë het die lede van die dié ekspedisie by mekaar uitgekom.

Iewers agter die digte plantegroei wat hulle soos groen mure omsluit, is daar oë wat hul gang noukeurig volg, die oë van kannibale. Dan begin die tromme hol en dof te dreun, soos 'n bose siddering wat oor die oerwoud trek.
Product Information
SKU

VHTU5XVK

Keywords

Products you might like