Total: R0,00


Maretha Maartens - Vygies en ander vreugdes

Maretha Maartens - Vygies en ander vreugdes

R45,00

Die Vygies en ander vreugdes bundel is saamgestel uit Maretha Maartens se rubriek "Slotsom" wat gereeld in Rooi Rose verskyn het.

  • Availability In Stock (1)
  • Shipping Shipping options available
  • Share on
Product Description
Vygies en ander Vreugdes - Dit sal onverantwoordelik wees om hierdie in manlike hande te laat beland. Die het genoeg probleme met sy tjekboek, sy cholesterol, sy huislening, sy politiek en sy besige program. Enige man sal hierdie boek wil verban, of miskien moet hy liewers nie. Gestel die vrou wat hierdie boek lees, word 'n vygies. Gestel sy word 'n stralende vygiebos. Gestel sy word 'n stralende vygiebos in 'n bleek landskap. Sal dit nie 'n verrassing vir manlief wees nie?
Product Information
SKU

1RLU7OOI

Products you might like